WELKOM

U het nou die webtuiste van Hannes Troskie bereik.

"Jesus Christus is die Seun van die Lewende God."

Hy het gesterf vir ons sonde aan 'n kruishout. Op die derde dag het Hy opgestaan. Hy het opgevaar na die hemel en sit aan die regterhand van God die Vader.

Ek waardeer u belangstelling in my bediening.

Hannes Troskie

WELCOME

You have reached the website of Hannes Troskie.

"Jesus Christ is the Son of the Living God."

He died on the cross for our sins. On the third day He arose from the dead. He ascended to heaven and sits on the right-hand of God the Father.

I appreciate your interest in my ministry.

Hannes Troskie