Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het,
laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met
volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus,
die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom
voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die
regterkant van die troon van God gaan sit het.
Heb 12:1&2
So therefore we also, having so great a cloud of witnesses lying
around us, having laid aside every weight and the easily surrounding
sin, through patience let us also run the race set before us, looking
to the Author and Finisher of our faith, Jesus, who for the joy set
before Him endured the cross, despising the shame, "and sat down at
the right" of the throne of God.
Heb 12:1&2